Skip to content
Artwork for Vertel Dit Net So!
FictionComedy Fiction

Vertel Dit Net So!

Fritz Faro

Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n veelseggende manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings en gevolgtrekkings. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die podgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Podgooi geniet jou!

Nou kan jy vir my 'n "voicenote" stuur. Ek luister na almal, sonder vooroordele of stuur sommer jou storie vir my en jy mag in die volgende reeks wees. En as jy nou so die podgooie geniet dat dit lyk asof jy van lootjie getik is, kan jy my 'n rooibos teetjie-fooi stuur vir my stoep se gesit en rus. Capitec - 2013525571 FFaro - Baie dankie.

Play
  • 8 episodes
  • a few times a week
  • Avg 10 min
  • Afrikaans

Support the show

Goes straight to the publisher. podnod takes nothing.

Nothing on this page to show

Every episode of this show is filtered out by what you have already heard. Try another chip.

Showing 1–8 of 8 episodes